Hi Danie, interesante fotos, die huis veral het 'n goeie komposisie. EK dink Tadhg verwys na die uitbring vd skadus deur of die gebruik van "active lighting" of HDR. Nie seker wat jy gebruik het nie. In 'n mate stem ek saam deurdat die grootlikse afwesigheid van die donker kleurskakerings veroorsaak dat die foto effens 'plat' voorkom - sy diepte verloor. Dit bly interesant en heelwat persone sal dit weer verkies. Netjiese portfolio! Groete, Joggie