Mooi reeks Tjaart - nie seker of dit dalk beter in kleur sou werk nie (te lank terug die oorspronklikes gesien). Die nadeel van die S&W duo-tone is dat daar waar die gesig nie sterk belyn is met bv. plooie nie, die gesig "featureless" raak (net swart of wit). Ten spyte daarvan hou ek baie van die reeks. Die leeu is ook puik! Groete. Joggie
I am envious of your portfolio Tjaart, you have an amazing sensibility in front of the camera, it seems you never choke when the moment is right. You are a master. All the best, t